
117 Mosten verduidelik dat voorkomende geskilbeslegting n groot hulp in familiereg aangeleenthede kan wees, en veral waar die gesin geherstruktureer is as gevolg van egskeiding en hertrou. 118Verskeie opsies is in plaas van litigasie beskikbaar en dit sluit die volgende in: ouerskapopvoedingsprogramme hierdie programme educate folks related to University emotional and legal aspect of divorce, University impact of divorce on babies, co parenting preparations, communique skills, and neighborhood components; ouers word ingelig oor o. a. die behoeftes van kinders, bemiddeling, die voorbereiding van ouerskapplanne, asook gemeenskapsverwysings ouers wat deelgeneem het aan hierdie programme, was meer samewerkend, het n laer graad van konflik ervaar en was ook meer bewus van die behoeftes van hul kinders;119 bemiddeling; vroe neutrale evaluasie; en ouerskapskordinering n regter mag spesifieke besluitnemingsgesag aan n professionele individu met gespesialiseerde kennis delegeer. Die gesinskordineerder bestuur herhaaldelike geskille aangaande beheer sorg en toegang kontak. 120 121 In Suid Afrika is ouerskapskordinering eers facilitation in die Wes Kaap en case control in Gauteng genoem. , M. Phil. , Ph. D. Evil, Sin and Suffering in University Select Novels of Graham Greene . Suma Aleya John, M.